Ian van Heerden
ORGANISEERDER
ivanheerden@
hsmerensky.co.za
Ian van Heerden
AFRIGTER
o.14, 2de- &
1ste-span
Divan Potgieter
AFRIGTER
o.14 & 1ste-span
Christian Liebenberg
AFRIGTER
o.14, 2de- &
1ste-span
Magnus Steyn Jnr
AFRIGTER
o.14 & 1ste-span
Steven Steyn
AFRIGTER
o.15
Francois Bothma
AFRIGTER
o.15
Willie van Zyl
AFRIGTER
o.15
Enrich Steenkamp
AFRIGTER
o.15
Arno Last
AFRIGTER
o.16
Jan Potgieter
AFRIGTER
o.16
Vicky Esterhuizen
AFRIGTER
o.16
Heinrich von Staden
AFRIGTER
o.16
Riaan van Rhyn
AFRIGTER
3de-span
Adriaan Joubert
AFRIGTER
3de-span
DATUM
AKTIWITEIT & BETROKKE SPANNE
PLEK & TYD
24 Januarie 2026
o.14, o.15 & o.16 Proewe
07:30 - 14:00
Merensky B-veld
26 Januarie - 5 Maart 2026
Voorseisoen voorbereiding
Alle spanne
16:00 - 17:30
Seniors: Merensky B-veld
Juniors: Merensky C-veld
6 Maart 2026
Truie-oorhandigingsfunksie
o.14A & 1stes
16:00 - 20:00
Venue sal aangekondig word
9 Maart - 20 Maart 2026
Voorbereiding vir vriendskaplike wedstryde
o.15-groep: Merensky B-veld (14:30 - 16:00)
o.14-groep: Merensky C-veld (14:30 - 16:00)
1stes & 2des: Merensky A-veld (16:00 - 17:30)
o.16-groep: Merensky B-veld (16:00 - 17:30)
3des: Merensky C-veld (16:00 - 17:30)
21 Maart 2026
Vriendskaplik vs HTS Tom Naudé
Alle spanne
Polokwane
28 Maart - 1 April 2026
Mauritz Hansen Rugbyweek
o.14A, o.15A, o.16A, 3des, 2des & 1stes
Naboomspruit
11 April 2026
Vriendskaplik vs HS Secunda
Alle spanne
Merensky
14 April 2026
Limpopo 1ste rondte proewe
o.15, o.17, o.18
Polokwane
17 April 2026
Oefenkamp
Alle spanne
14:00 - 17:00
18 April 2026
Oefenkamp + Pa en seun braai
Alle spanne
Oefenkamp: 08:00 - 12:00
Pa en seun braai: 13:00 - 20:00
21 April 2026
Limpopo 2de rondte proewe
Polokwane
24 April 2026
Langnaweek
2 Mei 2026
Vriendskaplik vs HS Randburg / Wonderboom
Alle spanne
Pretoria
5 Mei 2026
Limpopo provinsiale oefeninge
Polokwane
9 Mei 2026
Liga vs HS Ermelo
Alle spanne
Ermelo
12 Mei 2026
Limpopo provinsiale oefeninge
Polokwane
16 Mei 2026
Liga vs HS Hugenote
Alle spanne
Merensky
19 Mei 2026
Limpopo provinsiale oefeninge
Polokwane
23 Mei 2026
Liga vs HS Dinamika
Alberton
26 Mei 2026
Limpopo provinsiale oefeninge
Polokwane
30 Mei 2026
Liga vs HS Brandwag
Alle spanne
Merensky
2 Junie 2026
Limpopo provinsiale oefeninge
Polokwane
6 Junie 2026
Liga vs HS Die Anker
Merensky
13 Junie 2026
SDC Noordvaal-liga (oorkruis wedstryde)
Venue sal aangekondig word
26 Junie - 20 Julie 2026
Skoolvakansie met provinsiale weke
Venues sal aangekondig word
25 Julie 2026
SDC Noorvaal-liga (oorkruis wedstryde)
Venue sal aangekondig word
1 Augustus 2026
SDC Noorvaal-liga Kwartfinaal
Venue sal aangekondig word
8 Augustus 2026
SDC Noorvaal-liga Semi-finaal
Venue sal aangekondig word
15 Augustus 2026
SDC Noorvaal-liga Finaal
Venue sal aangekondig word
20 Augustus 2026
Plasie Clashes Wedstryd 1
Merensky
27 Augustus 2026
Plasie Clashes Wedstryd 2
Merensky
28 Augustus 2026
Jaareindfunksie
Merensky
29 Augustus 2026
7's Rugby
Venue sal aangekondig word
4 - 5 September 2026
7's Rugby
Venue sal aangekondig word
11 - 12 September 2026
7's Rugby
Venue sal aangekondig word
18 - 19 September 2026
7's Rugby Noordvaal Kampioenskappe
Venue sal aangekondig word
6 Oktober -
30 November 2026
Afseisoenprogram
Alle ouderdomme
Merensky
6 November 2026
Letaba Rugbyklub Rugbydag
Senior finale rondte proewe vir 2027
Tzaneen
1. Agtergrond
Die Plasie Premiere League (PPL) is gedurende die COVID-tydperk geïnisieer, toe formele rugbywedstryde nie kon plaasvind nie. Die doel was om alle senior seuns die geleentheid te gee om aktief te bly, gees te bou en ’n gevoel van samehorigheid op die veld te skep.
Met die terugkeer na ’n volwaardige rugbyprogram by Merensky Landbou Akademie, het die rugbyafrigters besluit om die PPL te vervang met ’n nuwe formaat: die Plasie Clashes.
2. Doel van die Plasie Clashes
Die Plasie Clashes is ’n gestruktureerde reeks oefenwedstryde wat die volgende doelwitte het:
Om senior spelers in verskillende posisies te identifiseer en te ontwikkel.
Om ’n afseisoen-program te ondersteun wat spelers se vaardighede en fiksheid verbeter.
Om Merensky se rugbytradisie te versterk en gehalte-spanne vir die 2026-seisoen saam te stel.
3. Formaat van die reeks
Die reeks bestaan uit vier wedstryde oor ’n twee-week-tydperk.
Elke wedstryd bestaan uit twee helftes van 20 minute elk.
Spanne word deur die afrigters saamgestel op grond van spelers wat beskikbaar is vir rugby in 2026.
4. Deelname
Slegs geregistreerde senior rugbyspelers van Merensky Landbou Akademie mag aan die Plasie Clashes deelneem.
Anders as die vorige PPL, is deelname nie meer oop vir alle seuns van die skool nie.
5. Veiligheid en Boksmart-vereistes
Die hoofrede vir die nuwe beleid is veiligheid.
Rugby is ’n kontaksport, en om beserings te voorkom, word slegs spelers met toepaslike ervaring, kondisionering en kennis toegelaat om te speel.
Alle wedstryde en oefeninge word volgens die Boksmart-veiligheidsvereistes aangebied.
Afrigters sal toesien dat spelers korrek geplaas word in posisies wat hul vaardighede en fisieke vermoëns pas.
6. Slot
Die Plasie Clashes verteenwoordig ’n nuwe era vir Merensky Rugby. Hierdie reeks balanseer geesbou met veiligheid en spelerontwikkeling, en dien as ’n strategiese voorbereiding vir die 2026 rugbyseisoen.
MERENSKY VS NYLSTROOM
8 Maart 2025
Vriendskaplik, Tuis
o14A - MLA 58 vs NYL 7
o14B - MLA 37 vs NYL 0
o15A - MLA 38 vs NYL 0
o15B - MLA 34 vs NYL 5
o16A - MLA 59 vs NYL 3
o16B - MLA 63 vs NYL 0
3des - MLA 50 vs NYL 0
2des - MLA 62 vs NYL 0
1stes - MLA 59 vs NYL 7
MERENSKY VS SECUNDA
15 Maart 2025
Vriendskaplik, Weg
o14A - MLA 0 vs SEC 29
o14B - MLA 0 vs SEC 39
o15A - MLA 17 vs SEC 34
o15B - MLA 12 vs SEC 17
o16A - MLA 21 vs SEC 29
o16B - MLA 26 vs SEC 12
3des - MLA 17 vs SEC 7
2des - MLA 14 vs SEC 35
1stes - MLA 12 vs SEC 31
MERENSKY VS HTS TOM NAUDÉ
19 Maart 2025
Vriendskaplik, Tuis
o14A - MLA 40 vs TN 0
o14B - MLA 12 vs TN 12
o15A - MLA 19 vs TN 8
o15B - MLA 19 vs TN 38
o16A - MLA 42 vs TN 0
o16B - MLA 17 vs TN 33
3des - MLA 29 vs TN 14
2des - MLA 29 vs TN 12
1stes - MLA 20 vs TN 24
OAKDALE o19 RUGBYWEEK (29 MAART - 2 APRIL 2025)
SATERDAG, 29 MAART 2025
__________________________
MLA vs Hoër Volkskool Graaff-Reinet
Wen 31-19
Man van die wedstryd:
Otto Muller
MAANDAG, 31 MAART 2025
__________________________
MLA vs Oakdale XV
Verloor 14-39
Man van die wedstryd:
Craig Walker
WOENSDAG, 2 APRIL 2025
__________________________
MLA vs Hugenote Wellington
Verloor 17-19
Man van die wedstryd:
Jan Pretorius
MAURITZ HANSEN RUGBYWEEK (1 - 5 APRIL 2025)
DINSDAG, 1 APRIL 2025
_______________________
MLA XV vs Kempton Park 2 (B-Veld)
Verloor 14-24
--------------------------------------------------------------
MLA 16A vs Marais Viljoen 16A (B-veld)
Verloor 12-15
--------------------------------------------------------------
MLA 14A vs Klerksdorp 14A (Euphorbia)
Verloor 23-29
--------------------------------------------------------------
MLA 15A vs Oosterlig 15A (C-veld)
Wen 47-19
DONDERDAG, 3 APRIL 2025
_______________________
MLA XV vs Klerksdorp 2
Verloor 3-19
--------------------------------------------------------------
MLA o14A vs Hugenote o14A
Wen 18-0
--------------------------------------------------------------
MLA o16a vs Eldoraigne o16A
Verloor 10-16
--------------------------------------------------------------
MLA o15A vs Brandwag o15A
Verloor 0-24
SATERDAG, 5 APRIL 2025
_______________________
MLA XV vs Hans Strijdom 2
Wen 26-24
--------------------------------------------------------------
MLA o16A vs Frikkie Meyer o16A
Wen 12-0
--------------------------------------------------------------
MLA o14A vs Wagpos o14A
Verloor 3-10
--------------------------------------------------------------
MLA o15A vs HTS Middelburg o15A
Wen 19-7
MERENSKY VS BERGSIG AKADEMIE
17 Mei 2025
Liga, Weg
o14A - MLA 0 vs BSA 5
o14B - MLA 34 vs BSA 10
o15A - MLA 21 vs BSA 28
o15B - MLA 15 vs BSA 15
o16A - MLA 26 vs BSA 6
o16B - MLA 19 vs BSA 13
3des - MLA 42 vs BSA 0
2des - MLA 24 vs BSA 33
1stes - MLA 17 vs BSA 18
MERENSKY VS HS DINAMIKA
24 Mei 2025
Liga, Tuis
o14A - MLA 34 vs DIN 5
o14B - MLA 10 vs DIN 21
o15A - MLA 15 vs DIN 33
o15B - MLA 0 vs DIN 21
o16A - MLA 29 vs DIN 5
o16B - MLA 50 vs DIN 0
3des - MLA 31 vs DIN 5
2des - MLA 7 vs DIN 8
1stes - MLA 28 vs DIN 26
MERENSKY VS POTCH VOLKSKOOL
31 Mei 2025
Liga, Tuis
o14A - MLA 19 vs HVP 15
o14B - MLA 59 vs HVP 7
o15A - MLA 12 vs HVP 18
o15B - MLA 5 vs HVP 10
o16A - MLA 27 vs HVP 23
o16B - MLA 24 vs HVP 11
3des - MLA 41 vs HVP 3
2des - MLA 7 vs HVP 16
1stes - MLA 28 vs HVP 19
MERENSKY VS POTCH GIMNASIUM
7 Junie 2025
Liga, Weg
o14A - MLA 13 vs GIM 24
o14B - MLA 24 vs GIM 14
o15A - MLA 17 vs GIM 30
o15B - MLA 0 vs GIM 39
o16A - MLA 50 vs GIM 10
o16B - MLA 41 vs GIM 7
3des - MLA 17 vs GIM 5
2des - MLA 13 vs GIM 26
1stes - MLA 41 vs GIM 41
MERENSKY VS HS RANDBURG
26 Julie 2025
Liga, Weg
o14A - MLA 13 vs RHS 6
o14B - MLA 0 vs RHS 31
o15A - MLA 22 vs RHS 40
o15B - MLA 15 vs RHS 5
o16A - MLA 40 vs RHS 8
o16B - MLA 5 vs RHS 11
3des - MLA 34 vs RHS 0
2des - MLA 10 vs RHS 38
1stes - MLA 29 vs RHS 29
MERENSKY VS HS ERMELO
2 Augustus 2025
Liga, Tuis
o14A - MLA 7 vs EHS 8
o14B - MLA 10 vs EHS 33
o15A - MLA 12 vs EHS 24
o15B - MLA 14 vs EHS 14
o16A - MLA 66 vs EHS 5
o16B - MLA 24 vs EHS 13
3des - MLA 18 vs EHS 7
2des - MLA 34 vs EHS 13
1stes - MLA 57 vs EHS 8
MERENSKY VS HS JEUGLAND
9 Augustus 2025
Liga, Weg
o14A - MLA 6 vs JHS 10
o14B - MLA 20 vs JHS 19
o15A - MLA 24 vs JHS 21
o15B - MLA 7 vs JHS 28
o16A - MLA 72 vs JHS 7
o16B - MLA 34 vs JHS 12
3des - MLA 12 vs JHS 0
2des - MLA 12 vs JHS 31
1stes - MLA 27 vs JHS 39
MERENSKY VS HS ELDORAIGNE
16 Augustus 2025
Liga, Tuis
o14A - MLA 14 vs EHS 0
o14B - MLA 57 vs EHS 0
o15A - MLA 0 vs EHS 31
o15B - MLA 12 vs EHS 20
o16A - MLA 29 vs EHS 7
o16B - MLA 21 vs EHS 21
3des - MLA 45 vs EHS 17
2des - MLA 19 vs EHS 20
1stes - MLA 8 vs EHS 36
MERENSKY VS BERGSIG AKADEMIE
23 Augustus 2025
Semifinaal, Weg
o16A - MLA 38 vs BSA 24
MERENSKY VS HS ELDORAIGNE
30 Augustus 2025
Finaal, Weg
o16A - MLA 31 vs EHS 29
NOORDVAAL BOWL-LIGA WENNERS!
U16A NOORDVAAL BOWL LEAGUE WINNERS!