Koop jou ingangskaartjies by www.quicket.co.za!
PROGRAM VIR DIE DAG
05:00 Hekke open SLEGS vir sangopkomsgroepe.
05:30 Hekke open vir busse met atlete en beamptes.
06:00 Hekke open vir toeskouers.
06:00 Ontbyt vir eregaste en beamptes in Merensky se skoolsaal.
06:40 Beamptevergadering voor die saal.
06:45 Optog van atlete. Alle sangers moet reeds op pawiljoene wees, en atlete moet reeds aangetree wees volgens sang se loting.
Vlaghysing tydens atlete-optog (2 leerders per skool).
07:00 Opening / Verwelkoming / Lees van sportbelofte.
07:15 Opkoms van dirigente (Lotingsvolgorde).
08:30 Eerste item begin.
12:30 Middagete vir eregaste.
(Beamptes ontvang middagete op die veld)
16:00 Aflosse begin.
17:00 Bedankings en simboliese oorhandiging vir 2027.
17:15 Aankondiging van wenners en oorhandiging van trofeë.
DEELNEMENDE SKOLE & KLEURE
Hoërskool Frans du Toit (FDT)
Northern Academy (MNA)
Hoërskool Eric Louw (EL)
Merensky Landbou Akademie (MLA)
Hoërskool Louis Trichardt (LTT)
Hoërskool Pietersburg (PHS)
Hoër Tegniese Skool Tom Naudé (TN)
Curro Heuwelkruin (CHK)
Koningsblou, geel & wit
Navy, ligblou & wit
Geel & groen
Blou & geel
Maroen & ougoud
Groen, rooi, blou & wit
Baksteenbruin, wit & koningsblou
Navy & wit
PROGRAM
BLOU VENNOTE
PLATINUM
GOUD
SILWER